Successfully reported
+16

Nivica Lifestyle Living 57

Selfsorg
Naweekaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jon Olafssen Road, Nivica Lifestyle Apartments, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 262 R1 508 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nivica Lifestyle Living 57, Langebaan 4-sleeper is 'n pragtige selfsorgwoonstel met moderne kenmerke geleë in 'n veilige kompleks geleë in Olifantskop, Langebaan aan die Weskus en is ideaal vir 'n gesinsvakansie aangesien die kompleks 'n uitgestrekte gemeenskaplike swembad het.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.

Deur die skuifdeure is daar 'n onderdakbalkon met buitesitplek en 'n ingeboude braai wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl jy oor die swembadarea uitkyk.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 63

Resensies 345

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Jon Olafssen Road, Nivica Lifestyle Apartments, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nivica Lifestyle Living 57 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 262
R 2 262 R 1 508
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 262
R 2 262 R 1 508
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 262
R 2 262 R 1 508
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jon Olafssen Road, Nivica Lifestyle Apartments, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA942e64bb20d05f17085964da9e36a4d68141495b3a30ad0ecc941ac154e08be2f9b3028714b71a220b58cf59c64a016fff10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 262 nouVanaf R1 508 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Jon Olafssen Road Nivica Lifestyle Apartments 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0509015 18.0509644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang