Successfully reported
+28

Nivica Apartment

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jon Olafsson Road, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nivica Apartment is 'n stylvol gemeubileerde selfsorgwoonstel met lieflike see-uitsigte. Dit is langs die pad van Club Mykonos af en naby die Laguna-winkelsentrum. Hierdie woonstel is geskik vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n Weskus-wegbreek.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis-eiland dien ook as 'n etenstafel met stoele. Die leefarea is ingerig met 'n slaapbank met slaapplek vir 1 gas en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Geniet 'n rustige uitsig deur ons skuifdeure wat lei na die balkon wat toegerus is met buitemeubels en ketelbraai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Matthew L
Saam met vriende
5.0
Wonderful stay! The apartment is as described. Very neat, great location, centrally located to shops and places to eat. It's quite peac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Solomon K
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, rustig en ons het tuis gevoel. Ons het absoluut lekker gebly.
Apr 2025
Alvin W
5.0
Sal enige tyd teruggaan. Verblyf gerieflik, netjies.
Mrt 2025
Yonela T
Saam met vriende
5.0
This place is well decorated with everything you need for self-catering accommodation. The apartment is beautiful and has the most exqu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Helene V
5.0
Fantasties, sal beslis weer 'n bespreking in die toekoms doen. Ons as familie het dit baie geniet. Daar is alles wat jy nodig het. Sal beslis weer wil...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Reynhardt Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Jon Olafsson Road, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nivica Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jon Olafsson Road, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a6f9bd961f2706c91c958b7a28047ef235116dacfc58a1dc94593bfb5b8ce1edff654bc248ed01670f824f40531ad0ce698?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Jon Olafsson Road Olifantskop 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.050774 18.051035

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang