Successfully reported

Nkambeni Safari Camp

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Nerine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Unforgettable memories made. Enjoyed and what a wonderful and beautiful place with very helpful and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vossie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2019

We enjoyed our stay, but would recommend a small fridge in the unit. Then the swimming pool needs a little bit of attention. Furthermore, the staff were friendly and helpful. We enjoyed our stay, but would recommend a small fridge in the unit. Furthermore, please draw a map on your website or provide us with the co-ordinate as we thought that you need to enter the Kruger National Park to enter Nkambeni Safari Camp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Carol V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2016

Rustig en stil. Baie aangename en vriendelike personeel. Bereid om te altyd te help.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Aha
Nkambeni Safari Camp
Baie dankie, hoop om jule gou weer te sien . Voorspoedige 2016

Heidi A
Kort verblyf
1.4
Jul 2016

Dit was OK. Dit sal gaaf wees as hulle vooraf vir mens kan laat weet, of eintlik, ek dink dis hul werk, nie die gaste s'n nie, om die geysers aan te sit as mens arriveer. Ons moes almal yskoue storte neem omdat die geysers af was! Storte is pateties, water spuit orals behalwe op jou! Hulle is totaal en al mal met hul game drive pryse. Kos was great. Daar is baie beter, lekkerder en meer waarde vir geld plekke IN DIE park om by te bly.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Daniel C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2015

Lekker ontspannend! Die verblyf was goed geleë , stil met vriendelike mense. Die wildrit was bietjie duur, maar die geriewe baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2014

What an enjoyable experience Fantastic place to stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2014

Fantasties! Wonderlik! Waar 'n mens sit en eet is die heel beste. Alles was net wonderlik en dis 'n lekker rusplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2014

Asemrowend! 'n Wonderlike ervaring en ons is baie bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2014

Absoluut wonderlik! Dit was baie lekker in die tent! Alles was baie gerieflik. Die lugversorger het baie gehelp met die koue aande. Die personeel is baie behulpsaam, vriendelik en professioneel. Die kos was ook lekker. Die "game drive" was wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2014

It was a great place to stay, close to the beautiful park, and no need to worry about meals! Sien die sterre hieronder.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Aha Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 168

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 3 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 340 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkambeni Contractual Park, 139 Numbi Road, Kruger National Park, 1242, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjMzM4NzQxLWQxMTItNDM3Yi1iMzQwLTI2NzBhYjc5ODUxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Nkambeni Contractual Park 139 Numbi Road 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.135504135153 31.195056438446

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang