Nkambeni Safari Camp
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 340 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nkambeni Contractual Park, 139 Numbi Road, Kruger National Park, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R3 150 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Nkambeni Safari Camp bied 'n gemaklike en bekostigbare safarikamp in 'n privaat konsessie as deel van die groter Krugerwildtuin. Met baie bekostigbare tariewe kan jy besluit om jou maaltye en wildritte in te sluit of die Krugerwildtuin in jou eie voertuig te besoek.
Die akkommodasie bestaan uit 150 lugverkoelde safari-styl tente wat 2 of 4 gaste kan akkommodeer. Die tente is toegerus met 2 ekstra-lengte beddens, 'n uitvou-stapelbed vir kinders, sowel as 'n binne- en buitestort, tee- en koffiemaakgeriewe, geriewe, en word alles daagliks skoongemaak.
Gaste kan gebruik maak van die sitkamer of die swembad-ontspanningsarea wat oor die dam uitkyk. Ons restaurant is welbekend, en indien die weer dit toelaat, bied ons 'n buite-boma-braai. Besoek ons Danger Ranger Bush Pub met uitsig oor die watergat met 'n inwonende seekoei wat die gaste vermaak.
Ons bied oggend- en middag-oopvoertuig-safari's, boswandelings en nagritte, wat alles deel is van die Krugerwildtuin. Ons ligging laat jou toe om die suidelike gebied van die Krugerwildtuin te verken, God's Window, Graskop, Sabie te besoek, en gholf te speel by 'n reeks plaaslike bane.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Aha Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 168
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Nkambeni Contractual Park, 139 Numbi Road, Kruger National Park, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Nkambeni Safari Camp het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 340 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nkambeni Contractual Park, 139 Numbi Road, Kruger National Park, 1242, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang