Successfully reported

Nkomazi Game Reserve

Wildsplaas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hanna-louise E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Dit was fantasies! Sal dit vir enigeen aanbeveel. Alles was puik en baie spesiaal. Ons was vriendelik ontvang gewees en het heerlik geëet. Die wildsbesigtiging was 'n lekker ervaring gewees. Dit is jammer dat ons die boma ete gemis het, maar ons was baie getreat gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

A place you should try to visit. The reserve is spectacular! The diversity in terms of grasslands, mountains, river and rock formations makes for amazing landscape photography. The accommodation is fantastic. The luxury tent with its own plunge pool is a very nice feature. The staff were friendly and the food was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

5 star luxury! Excellent! Friendly staff. Our field guide Derick was amazing. He went the extra mile to explain all the finer details of the beautiful reserve. The food was great. Will go back to Nkomazi in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valerie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die rustigheid en mooi omgewing was net wat ons nodig gehad het. Baie dankie vir die vriendelike diens, die personeel het uit hul pad gegaan om ons verblyf so lekker en gemaklik moontlik te maak. Puik diens, die kos was heerlik. Ons gids het baie moeite gedoen met ons "game drives". Hy is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Die plek is uit die boonste rakke, 5-ster! Ek sal Nkomazi aanbeveel beste waar ek nog was in hul kategorie. Die staf is regtig die beste en gaan uit hul pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanni B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Onverbeterlik! Alles was uit die boonste rakke. Dit was in alle opsigte 'n heerlike bederf-ervaring: heerlike kos, luukse verblyf, kundige gidse en ongelooflike gasvryheid. Baie dankie, ons hoop om julle spoedig weer te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Newmark Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 10

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 8 070
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 070
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 8 070
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nkomazi Game Reserve, On the Tjakastad Road, 20 km from Badplaas, 1190, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f9ef736286780d63836e36a3f59bbfb99f534529cc71fc17e2d277935e066d052ae69974578891933e9975e699375a0ef49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 070 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Nkomazi Game Reserve On the Tjakastad Road 1190 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-14:00 11:00 -26.000086057765 30.758537650108
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang