Successfully reported

Nkwasi Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Elizabeth V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantastic en baie aangenaam. Baie aangename plekkie en so netjies. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis teruggaan met my hele family.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
Nkwasi Lodge
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Julle was baie aangename gaste. Julle sal altyd welkom wees by Nkwasi. Hoop ons sien julle gou weer! Groete Hein & Thelma

Marvin G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Was fantastic. Was very nice. I did like it. I will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
Nkwasi Lodge
Thank you for the review! You were excellent guests and will always be welcome at Nkwasi Lodge. Hope to see you soon again! Kind regards

Thabiso Dikgeo K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lovely place! Lovely place! I would visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
Nkwasi Lodge
Thank you for your kind review! You will always be welcome at Nkwasi Lodge. Hope to see you soon again! Kind regards Hein & Thelma

Nela M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Asemrowend mooi. Baie mooi, skoon en smaakvol. Alles was in werkende toestand. Ons was baie vriendelik begroet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Baie lekker. Dit is mooi skoon en netjies, Hein is 'n baie goeie gasheer. Ons koffie en tee was elke dag opgevul. Baie, baie lekker gebly. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
Nkwasi Lodge
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Julle was uitstekende gaste en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Vriendelike groete, Nkwasi Lodge

Anton V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Waarde vir geld en briljant! Vir seker, dit was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
Nkwasi Lodge
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Julle was uitstekende gaste en ons hoop ons sien julle gou weer! Groete

Esmond C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie netjiese plekkie met alles wat mens nodig het. Baie lekker gebly - Vriendelike en hulpvaardige gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
Nkwasi Lodge
Baie dankie vir die goeie terugvoer! Dit was net 'n plesier om gaste soos julle te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien! Groete Hein

Gys V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Everything was in excellent condition. Excellent. We appreciated the friendly reception and effort to keep us comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
Nkwasi Lodge
Thank you for your positive review! We really enjoyed having you as guests. Hope to see you soon again! Kind regards, Hein

Louis C
1 nag
5.0
Feb 2025

Aankom en ontvangs was wonderlik. Goeie kommunikasie en gasvry. Hierdie was vir seker een van die beste met die beste host. Ons het hom na 11 gekontak met 'n krag probleem en hy het dadelik kom help. Baie netjies en veilig. Aircon in kamer maak 'n groot verskil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
Nkwasi Lodge
Baie dankie vir die pragtige review! Julle was uiters aangename gaste en baie verstaanbaar met die krag. Bly ons kon dit uitsorteer. Hoop ons sien julle gou weer! Vriendelike groete, Hein

Elize V
1 nag
5.0
Jan 2025

Gemaklik en lekker. Ons het baie lekker gebly. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Die kaners was gemaklik en ons het baie tuisgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
Nkwasi Lodge
Baie dankie vir die pragtige resensie! Julle was uiters aangename gaste. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon akkommodeer. Julle sal altyd welkom wees by Nkwasi Lodge! Groete Hein & Thelma

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Hein Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 A Grens Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA894fa762d48f06ab06bf1fb23c54e6a5b74aba8b01458c4f0c222fa9ca504f0c3ba25714b301b7741cf5148d6c37b301d6bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 42 A Grens Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.9178574 27.4552947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang