Successfully reported
+53

Nkwasi Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 A Grens Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nkwasi Lodge bied sonkragaangedrewe-verblyf in Parys en is ideaal vir 'n gesin, groep vriende of 'n sakereisiger wat op soek is na vakansie- of oornagverblyf. Daar is ook 'n boorgat en 2 watertenks.

Verblyf word in 6 kamers gebied wat elk slaapplek vir 2 tot 4 gaste het. Die kamers het 'n dubbelbed en 'n enkelbed of 'n slegs 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort.

Die kamers het elk lugversorging, 'n yskassie, TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het 'n ingang. Die lodge lei na 'n groot tuin met sitplek en 'n swembad.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elizabeth V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic en baie aangenaam. Baie aangename plekkie en so netjies. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis teruggaan met my hele fam...
Sien meer
Okt 2025
Marvin G
Saam met lewensmaat
5.0
Was fantastic. Was very nice. I did like it. I will definitely come again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Thabiso Dikgeo K
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely place! Lovely place! I would visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Nela M
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend mooi. Baie mooi, skoon en smaakvol. Alles was in werkende toestand. Ons was baie vriendelik begroet.
Jul 2025
Megan T
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker. Dit is mooi skoon en netjies, Hein is 'n baie goeie gasheer. Ons koffie en tee was elke dag opgevul. Baie, baie lekker gebly. Sal definit...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Hein Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 42 A Grens Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Nkwasi Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 A Grens Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA894fa762d48f06ab06bf1fb23c54e6a5b74aba8b01458c4f0c222fa9ca504f0c3ba25714b301b7741cf5148d6c37b301d6bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 42 A Grens Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.9178574 27.4552947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang