Successfully reported

No 1 on Springfield

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Emil S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Ruim, netjies, nuut gemeubileer en sentraal geleë. Uitstekende verblyf in die middel van die dorp. Die eenheid is ruim, privaat, baie netjies en nuut gemeubileer. Ons was aangenaam verras en het lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diane
No 1 on Springfield
Dankie Emil, bly julle het gemaklik gebly, Groete, Di

Alta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

"Home away from home.". Van die eerste korrespondensie af was ons gasvrou baie professioneel en het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Verblyf ten volle toegerus met alles wat nodig is. Skoon en netjies. Gasvrou het vooraf laat weet dat die Internetverskaffer probleme ondervind en ons nie WiFi sou kon gebruik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diane
No 1 on Springfield
Dankie, Alta, dit was ons voorreg om dit gemaklik te maak vir julle. Dankie dat alles skoon en netjies was na julle verblyf. Ons waardeer dit opreg.

Sonja D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Gemaklike verblyf met lieflike geriewe. Alles van die beste: stylvol, prakties, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diane
No 1 on Springfield
Ek is bly dat julle die verblyf geniet het, Sonja. See you next time, Di

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 430
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 430
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 430
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Bergview Road and Springfield Road, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa289d2eed63ac2c8041f7bea4038151a8ce8a8197158332e5a6eb2834583d211651f8338ccef296e73fe1298b45c11f4adf2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 430 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 Corner of Bergview Road and Springfield Road Winterton 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.813643 29.54412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang