Arabella No. 2
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: No 2 Arabella, Margate Lagoon, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Arabella No. 2 is 'n heerlike 3 slaapkamer woonstel met lieflike strandmeer en see uitsigte. 'n Wandeling van 100 m neem gaste na die Margate-strand.
Dié eenheid bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed met lugversorging en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n tweede badkamer. Daar is ook 'n pragtig gemeubileerde oopplan-sitkamer, -eetkamer en -kombuis. Die kombuis is goed toegerus met 'n tuimeldroër, wasmasjien en mikrogolf. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, DStv-dekodeerder in. DStv is permanent geaktiveer.
Daar is 'n lieflike stoep met skuifdeure wat uit die sitkamer lei en beskik oor 'n ingeboude braai. 'n Fantastiese see-uitsig maak dit 'n perfekte omgewing vir 'n ontspanne vakansie.
Linne, beddegoed en badhanddoeke word vir gaste voorsien. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Hierdie eenheid is ideaal geleë aangesien dit baie naby Margate se sentrale sowel as die hoofstrand is. Toegang tot die strand is vanaf 'n hek by
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Hazel Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 112
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- No 2 Arabella, Margate Lagoon, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Arabella No. 2 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: No 2 Arabella, Margate Lagoon, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang