Arabella No. 4
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: No 4 Arabella, Margate Lagoon, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Arabella No. 4 is in 'n klein kompleks geleë in Margate aan die Suidkus van KwaZulu-Natal.
Die woonstel het 2 slaapkamers waarvan 1 slaapkamer 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer het. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n gemaklike dubbelslaapbank in die eetkamer. Die eenheid het 'n tweede badkamer. Linne, beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die woonstel het 'n pragtig gemeubileerde oopplan-sitkamer, -eetkamer en -kombuis. Die kombuis is goed toegerus met, tuimeldroër, wasmasjien mikrogolf, ens. Daar is TV en DStv-dekodeerder. DStv is permanent vir gaste geaktiveer.
Daar is 'n lieflike stoep met skuifdeure wat uit die sitkamer lei. Die stoep het 'n gasbraai en bied wonderlike see-uitsigte. Veilige veldryparkeerplek is binne die kompleks se terrein beskikbaar.
Hierdie eenheid is ideaal geleë aangesien dit baie naby Margate sentraal sowel as die hoofstrand is. Toegang tot die strand is vanaf 'n hek aan die onderkant van die kompleks en is ongeveer 100 m se stap na die hoofstrand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Hazel Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 112
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- No 4 Arabella, Margate Lagoon, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Arabella No. 4 het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: No 4 Arabella, Margate Lagoon, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang