No 7 GA Watermeyer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 7 Ga Watermeyer Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            No 7 GA Watermeyer is 'n netjiese semi-selfsorgeenheid geleë op 'n residensiële eiendom maar heeltemal apart van die hoofhuis in Bloemfontein. Die eiendom skuil teen 'n koppie in die stil woonbuurt Langenhoven Park naby alle winkels en restaurante.
Sonpanele is geïnstalleer wat beteken dat die verblyf nie deur beurtkrag geraak word nie.
Die heerlike sonnige eenheid het sy eie privaat ingang. Die eenheid kan tot 2 gaste akkommodeer en beskik oor 'n koningingrootte-bed, lugversorger, 'n spieëltafel of werkstasie, 'n platskerm-TV met volledige DStv, Netflix en 'n haardroër. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die eenheid is toegerus met verhit-en-eetgeriewe, insluitend 'n yskassie, 'n ketel en 'n mikrogolfoond. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste is welkom om in die pragtige tuin te ontspan, of van die swembad gebruik te maak. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar.
Hierdie eiendom gebruik sonkrag en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
JH Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 113
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 7 Ga Watermeyer Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
- Gaste dink No 7 GA Watermeyer het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 7 Ga Watermeyer Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang