No 7 GA Watermeyer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Ga Watermeyer Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
No 7 GA Watermeyer is 'n netjiese semi-selfsorgeenheid op 'n residensiële perseel, maar apart van die hoofhuis, in Bloemfontein. Die perseel is teen 'n koppie in die stil woonbuurt, Langenhovenpark, naby winkels en restaurante.
Sonpanele is geïnstalleer wat beteken dat die verblyf nie deur beurtkrag geraak word nie.
Dié sonnige eenheid het 'n privaat ingang en is geskik vir 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed, lugversorging, spieëlkas of lessenaar, platskerm-TV met DStv, Netflix en 'n haardroër. Die badkamer het 'n bad en stort, toilet en wasbak. Verder is daar verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, ketel en mikrogolf. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan in die pragtige tuin ontspan of swem. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Hierdie eiendom maak van sonkrag gebruik en word nie deur beurtkag geaffekteer nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
JH Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 113
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 7 Ga Watermeyer Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
- Gaste dink No 7 GA Watermeyer het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Ga Watermeyer Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang