Successfully reported

No 9 Kammabaai

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Johann G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Ontspannend met 'n asemrowende uitsig oor die see. Mooi in stand gehou, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Skuitbaai is 'n lieflike plekkie. Uitsig vanaf die stoepie was lieflik. Ons het heerlik gekuier by Kammabaai no 9. Alles is skoon en netjies en het alles wat mens nodig het en soveel meer. Ons sal definitief die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Pragtige en netjiese eenheid met mooi uitsig. Goed toegerus. Pragtige en netjiese eenheid met mooi uitsig. Die omgewing is baie veilig. Goed toegerus met breekgoed en eetgerei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Relia O
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Okt 2025

Beautiful area and view but not value for money due to issues stated. The gas was not delivered on time as previously agreed. There were ongoing issues with regulating the warm water — the temperature could not be adjusted and frequently turned cold. A brush to clean the braai, which was agreed upon, was not provided. The gravel road leading to the house was in very poor condition, and we were not informed of this beforehand. It made access to the property quite unpleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonymize U
Kort verblyf
4.8
Okt 2024

Ongelooflik mooi, en ver weg van die stadsgeraas. Die eenheid en ligging is perfek as jy wil ontsnap uit die geraas van die dorpe en net wil rus en die skoonheid van Suid-Afrika wil geniet. Die eenheid is mooi, skoon en veilig met die see 'n klipgooi weg. Daar is nie veel winkels naby nie, maar redelik padsatelle, so koop maar voor jy arriveer. Daar is ook 'n golfbaan bitter naby as jy lus is vir stokke saamvat.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Nov 2024

Baie lekker is rustige klein kusdorpie. Ons het baie lekker gebly in die mooi kusdorpie. Die huis was mooi skoon en baie gerieflike beddens vir 'n goeie nagrus. Ons het bietjie gesukkel met warm water. Die gas was nie oopgedraai vir die gasgeyser nie en nadat ons dit reggestel het, het dit maar nog gesukkel om warm water te laat werk vir die stort. Die grondpad tot by Eersterivier is baie sleg.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henrie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Lekker. Pragtige uitsig oor die baai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Very clean, well kept and very safe. Great stay! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 183

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivier Road, Kammabaai Tsitsikamma, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15223de448d2a1d5b9f975cd46cc20bf543188ab294e8b079c127b4a75f593124004a6d5914e55b0dc529f3204ce2fb535a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 Eersterivier Road Kammabaai Tsitsikamma 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.072864800385 24.226344888869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang