No 9 Kammabaai
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eersterivier Road, Kammabaai Tsitsikamma, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
No 9 Kammabaai is 'n bekoorlike kothuis in Eersterivier, Tsitsikamma, en bied selfsorgverblyf aan familie of 'n groep vriende in 'n rustige see-omgewing.
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 individueel gemeubileerde slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, basiese breekware, en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens is daar 'n wasmasjien en skottelgoedwasser wat gaste kan gebruik. Die sitkamer het gemaklike sitplek en beskik oor 'n sentraal geleë etenstafel met stoele.
Die kombuis en sitkamer bied direkte toegang tot die dek wat 'n uitsig oor die see bied. Die agterplaasdek bied skuiling teen die wind en daar is 'n Weber-braai wat gaste kan geniet. Dié eiendom bied parkeerplek voor die kothuis en bied genoeg spasie vir kinders om rond te hardloop.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Penny Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 183
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Eersterivier Road, Kammabaai Tsitsikamma, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
- Gaste dink No 9 Kammabaai het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eersterivier Road, Kammabaai Tsitsikamma, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang