No. 9 Keurboom
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Keurboom Road, Corner Keurboom and Aberdeen Roads, Newlands, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
No. 9 Keurboom is sentraal geleë in die boomryke voorstad Nuweland op die randjie van Rondebosch. Daar is verskeie plekke om inkopies te doen net 'n paar minute se ry van die verblyf af en 'n fantastiese versameling restaurante en kroeë. Kelvin Grove en die Wes-Kaap Krieketklub is ook naby No. 9 Keurboom geleë.
Die verblyf word aangebied in 2 tuinwoonstelle wat goed ingerig is. Albei woonstelle is helder en ruim en smaakvol ingerig vir selfsorgverblyf. Die woonstelle se dekor is stylvol met skoon, wit perkallinne om jou verblyf gerieflik en onvergeetlik te maak. Elke eenheid het 'n platskerm-TV met 'n volledige versameling DStv-kanale, WiFi, 'n alarmstelsel en kluise. Braaigeriewe is by elke woonstel beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel. Dis naby Kelvin Grove en die Westelike Provinsie Krieketklub.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Liesl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 9 Keurboom Road, Corner Keurboom and Aberdeen Roads, Newlands, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink No. 9 Keurboom het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Keurboom Road, Corner Keurboom and Aberdeen Roads, Newlands, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang