No EIGHT Guesthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glendore Road, 8 Welbedacht Estate, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
No EIGHT Guesthouse is geleë in die rustige Welbedacht-landgoed, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), en bied gemaklike akkommodasie. Omring deur inheemse melkhout-, ysterhout- en doringhoutbome, bied die eiendom 'n rustige omgewing met oorvloedige voëllewe. Dit is ook naby Sardiniabaai-strand, 5 km vanaf Schoenmakerskop-strand, en naby winkels, geriewe en die lughawe geleë.
Verblyf word aangebied in 2 pragtig gemeubileerde kamers, elk met 'n privaat ingang. Een kamer bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, terwyl die ander geskik is vir 2 gaste. Beide kamers het gemaklike beddens, en een sluit 'n slaapbank vir kinders in. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, met linne en badhanddoeke.
Gaste het toegang tot 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis, 'n eet- en sitkamer met 'n kaggel, ideaal vir eet en ontspanning, sowel as 'n ruim balkon en tuin. Engelse ontbyt en aandetes is beskikbaar op afspraak teen 'n bykomende koste. Veilige parkering op die perseel word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Glendore Road, 8 Welbedacht Estate, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glendore Road, 8 Welbedacht Estate, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang