Noah Farm Campsite
Beskrywing
Hierdie staanplek bied gedeeltelike skadu op 'n lowerryke grasperk en is 425 m² of 17 m x 25 m. Dit is ongeveer 150 m vanaf die ander kampeerplekke en is geskik vir tot 10 gaste per staanplek. Dit het privaat ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en wasbak, asook 'n opwasarea. Die kampeerplek is onafhanklik van die plaaslike netwerk, die ablusieblok word via sonkrag belig en warm water word via 'n gasgeiser voorsien. Verder is daar braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad of plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Toeganklikheid
Prys sluit in
Die verblyf is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting bring.
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte of 'n 4x4-voertuig word dus aanbeveel.
Let asb. dat die perseel onafhanklik is van die plaaslike netwerk. Die ablusiegeriewe word met sonkrag belig.
'n Maksimum van 10 gaste word per kampeerplek toegelaat.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Musiek en harde geraas word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kampeerterrein nr. 2 het baie skaduwee en gras. Dit is 300 vierkante meter of 12 by 25 meter groot. Dit bied pragtige uitsigte oor die vallei onder en bied fantastiese sonsondergange. 'n Maksimum van 10 mense word per staanplek toegelaat. Die staanplek het sy eie privaat ablusiearea met 'n stort, toilet en wasbak, sowel as 'n kombuisarea vir skottelgoed was. Die kampeerterrein is van die kragnetwerk af en het nie krag nie; beligting word deur sonkrag voorsien en die warm water word deur gas verhit. Dit het 'n braai-boma en 'n oordekte ingeboude braai in die kombuisarea. Die staanplek het sy eie houtbrandende sinkplaat-warmbad of plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Toeganklikheid
Prys sluit in
Die verblyf is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting bring.
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte of 'n 4x4-voertuig word dus aanbeveel.
Let asb. dat die perseel onafhanklik is van die plaaslike netwerk. Die ablusiegeriewe word met sonkrag belig.
'n Maksimum van 10 gaste word per kampeerplek toegelaat.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Musiek en harde geraas word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie staanplek is die grootste en bied gedeeltelike skadu op 'n grasperk wat 486 m² of 18 m x 27 m is. Gaste het pragtige uitsigte oor die vallei en sonsondergang en is geskik vir tot 10 gaste per staanplek. Dit het privaat ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en wasbak, asook 'n opwasarea. Die kampeerplek is onafhanklik van die plaaslike netwerk, die ablusieblok word via sonkrag belig en warm water word via 'n gasgeiser voorsien. Verder is daar braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad of plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Toeganklikheid
Prys sluit in
Die verblyf is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting bring.
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte of 'n 4x4-voertuig word dus aanbeveel.
Let asb. dat die perseel onafhanklik is van die plaaslike netwerk. Die ablusiegeriewe word met sonkrag belig.
'n Maksimum van 10 gaste word per kampeerplek toegelaat.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Musiek en harde geraas word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Maksimum 10 gaste word per kampeerplek toegelaat. Dit het privaat ablusiegeriewe met 'n stort, wasbak en 'n toilet sowel as 'n opwasarea. Die kampeerplek is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk, die ablusieblok word via sonkrag belig en warm water word via a gasgeiser voorsien. Verder is daar braaigeriewe, 'n houtvuurwarmbad of plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Toeganklikheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a camping basis, and guests are required to bring along their own equipment.
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte of 'n 4x4-voertuig word dus aanbeveel.
Let asb. dat die perseel onafhanklik is van die plaaslike netwerk. Die ablusiegeriewe word met sonkrag belig.
'n Maksimum van 10 gaste word per kampeerplek toegelaat.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Musiek en harde geraas word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kampeerplek bied slaapplek aan 10 gaste en het sy eie privaat ablusiegeriewe met storte. Elke kampeerplek het 'n houtvuurwarmbad en plonspoel. Daar is 'n ingeboude kaggel en braaigeriewe.

- Kapasiteit: 70 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Noah Campsite Farm, Boontjiesrivier, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang