Noempie
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeeck Street, R62, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Noempie is 'n bekoorlike oornagverblyf op 'n eiendom in Kareedouw, wat gemaklike selfsorgverblyf bied, ideaal vir sakereisigers of vakansiegaste.
Noempie - Geel Eenheid is ingerig met 'n dubbelbed. Die oopplan-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuisie sluit 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is geen braaigeriewe vir hierdie eenheid nie.
Noempie - Meraai Pienk Eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en het 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie eenheid het wel braaigeriewe.
Noempie - Boeretjie Kothuis Blou Eenheid beskik oor 1 dubbelbed en 1 stapelbed. Die aparte badkamer is toegerus met 'n stort. Die kothuis bied 'n leefarea met 'n TV en OpenView-kanale, sowel as 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond en lugbraaier. Braaigeriewe kan vir hierdie eenheid gereël word.
Maaltye sal teen 'n bykomende koste beskikbaar wees vanaf 2026.
Alle eenhede word deur sonenergie aangedryf, en veilige parkering is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Riette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Riebeeck Street, R62, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
- Gaste dink Noempie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeeck Street, R62, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang