Successfully reported

No 85 Nog n Somer

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Retha C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Fantasties! Baie dankie! Ons het baie lekker gebly. Daar is absoluut alles wat jy nodig het en meer. Dis soos om in jou eie huis te wees. Hulle kan dalk aandag gee aan die volgende: Die oond wou nie warmer word as 70 grade nie, maar ons het die aartappelslaai in 'n braaibak geskep en dit op die vuur gaargemaak. Dalk was ons net oningelig oor hoe om die oond reg te gebruik, maar het selfs Google se hulp ingeroep. Gelukkig het ons nie iets anders beplan vir die oond nie. 'n Braai buite op die balkon sal lekker wees vir die windstil aande, maar het begrip vir die risiko van kole op die balkonvloer. Die toilet in die onderste badkamer lek nogal baie en dit roes erg. Nie 'n issue gewees nie, maar hoe langer dit lek, hoe groter word die skade. Se maar net.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2024

Mooi maar nie die prys werd nie. Die strandhuis is baie mooi met 'n goeie uitsig, gemaklike meubels, kombuis, en badkamers. Ongelukkig werk die binnenshuise kaggel nie goed nie. Dit versmoor die hele huis in rook. Vir die rede sal ons nie die huis aanbeveel in die koue winter nie. Miskien is die huis beter vir die warme somer. Die handdoeke, toiletpapier, handseep en opwasmiddel was te min vir die aantal gaste wat bespreek is, wat 'n teleurstelling was vir die prys.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 183

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 4 600
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 600
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, Storms River, 6400, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd71c617d0d2756ac2c245a65a80af48693a3919765a70e1b82ff8c0795989f63a345495fba0e0dcc6bc9e9817a73312692f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 85 Eersterivier Road Eersterivierstrand 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.071257286217 24.219900960845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang