Successfully reported
+48

Noko Lodge Mabalingwe

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Noko Lodge is 'n selfsorg-chalet in die Mabalingwe Groot 5-natuurreservaat, net 2 uur vanaf Johannesburg en 28 km vanaf Bela Bela. Hierdie rustige omgewing is baie privaat en stil. Gaste kan die inheemse fauna en flora van die area geniet.

Die gerieflik gemeubileerde lodge bestaan uit 3 en suite-slaapkamers met lugversorging en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en enkelbed. Die derde slaapkamer is op die boonste vloer en beskik oor 3 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed en 1 enkelbed omskep kan word.

Daar is 'n privaat swembad beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n mikrogolf, elektriese oond en stoof, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser eetgerei en breekware in. Die sitkamer is toegerus met 'n platskerm-TV met volledige DStv. Die onderdakstoep beskik oor buitemeubels. Daar is ook 'n privaat braai/boma buite. Daar is ook 'n gasbraai in geval van beurtkrag.

Ervaar wild wat vrylik in die eenheid rondloop. Die reservaat is baie veilig met 24 uur-sekuriteit en beheerde toegang. Noko is naby swembaddens, tennisbane, muurbalbane, putt-putt en 'n plaaswinkel geleë.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johan W
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtig, gerieflik, netjies en sal hoog aanbeveel. Baie lekker gekuier. Dis 'n pragtige plek en baie goed ingerig. Daar is als wat jy nodig het en nog...
Sien meer
Sep 2025
Ruhan D
Gesin met tieners
5.0
Very comfy stay with great communication. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Riaan S
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Baie gerieflik en skoon, sal die plek enige tyd aanbeveel. Die eienaar was heeltyd in kontak om te hoor of alles reg is.
Jul 2025
Ryan W
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful stay - far exceeded our expectations (as good as in the photos). Magnificent venue - really took our breath away! I would hig...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Sarize B
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekende familie verblyf. Ons het ons verblyf terdeë geniet. Die huisie was skoon en netjies, met oorgenoeg beddegoed en handdoeke. Die huisie is d...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leonita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Noko Lodge Mabalingwe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91de3e653af56d57403a58cd3882f726cf1a2c0397b9a05cd02eb8f68a57aff3eb1a4f2e1f57a25d9cca112e17be01d82711?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 60 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.848700008347 28.043650216844
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang