Successfully reported
+31

Nomad Camping

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Weihoek Plaas 14, Thabazimbi, 0384, Limpopo
  • Vanaf R360 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nomad Camping is op Weihoek Plaas in Thabazimbi, Limpopo en bied bosveldverblyf wat ideaal vir natuur- en kampliefhebbers is.

Daar is 8 kampeerplekke wat elk slaapplek aan 4 gaste bied. Elke kampeerplek het privaat ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en wasbak.

Die eiendom het geen krag of elektriese afsetpunte nie.

Elke kampeerplek het 'n gasgeiser en ligte wat met sonkrag werk. Daar is 'n swembad, restaurant, winkel, drankwinkel en slaghuis naby die kampeerterrein.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Naomi K
Saam met lewensmaat
5.0
Nomad Camping kan beslis aanbeveel word. Vir karavane of tentkamp. Dis 'n lieflike bosveld kamp ervaring. Die kampplekke is ver van mekaar, en daar is...
Sien meer
Jul 2025
Carel V
Saam met lewensmaat
5.0
Super. Absoluut waarde vir geld, super netjies en behulpsame eienaar en personeel.
Okt 2024
Steven J
Gesin met tieners
5.0
Private, clean and well designed. I will definitely be back. The website didn't mention no electricity, but that didn't affect our stay...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Nettie K
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig. Rustig. Restaurant was naby die winkel.
Jun 2025
Joy S
Saam met lewensmaat
4.8
Kampplekke is lekker privaat en pragtig skoon en netjies. Pragtige kampplekke, gas geysers werk uitstekend. Personeel is baie vriendelik en hulpvaardi...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Beulah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R516, Weihoek Plaas 14, Thabazimbi, 0384, Limpopo
  • Gaste dink Nomad Camping het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Weihoek Plaas 14, Thabazimbi, 0384, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72e1b01e26820e449ab37dad703a3ab9c51687f4e39a9483575fe153a454f9509092d9eeb4e9fc40a134832e4003296b1f1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 R516 Weihoek Plaas 14 0384 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.9152361954 27.634393711639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang