Successfully reported

Nonaka

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Stephne N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ek sien julle beslis weer. Wat 'n juweel! Dit is baie goed geleë, diens is uitmuntend. Uiters skoon en netjies. Ek beveel dit vir seker aan vir enige reisiger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons het twee dae oorgebly om die plek te geniet oppad wildtuin toe. 'n Pragtige en netjiese nuwe kamp area wat baie prakties uiteengesit is met uitstekende ablusies. Jy sit by jou karavaan en sien die bokkies en blouwildebeeste in die bosse voor jou. Die dam met bootjies is 'n kort stappie weg van die kampplek om die rustigheid te behou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beter as wat ek verwag het. Baie lekker. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie, baie lekker en hoogs tevrede! Ons sal Nonaka toe oë vir enige toeris aanbeveel. Perseel uiters netjies en 5* ablusië.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Vyf ster fasiliteite. Die fasiliteite is absoluut topkwaliteit. Dit voel of mens in 'n 5 ster hotel bly. Alles is skoon en netjies. Volgende keer sal ons langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig en luuks. Baie lekker gebly, mooi netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheldon M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Absolutely stunning. Absolutely amazing experience. For someone that travels a lot, this was one of the best places I have ever seen in the price range.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdaleen C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker gekuier. Sal definitief weer soentoe gaan. Hartlik verwelkom met aankoms, gratis sakkie hout en aanstekers en super netjiese lodge. Fasiliteite by die dam puik. Alles netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Great and neat place to stay over. The accommodation is one for the books. At reception, we were looked after in a top-class way and were welcomed by great people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Vriendelike mense. Skoon geriewe. Mooi natuur. Lekker gebly, geen probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adrian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Farm Rondebosch Portion 83, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dd1a037ea8c7c2fd34a8ef4026e17eeea1f30239cc7ca450f433855424d430513ab615dc9e98ae258cc7e0f1457c68b6786?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 N1 Farm Rondebosch Portion 83 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.107622599494 29.903168984532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang