NoNaMe
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2163 Leguan Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
NoNaMe bied selfsorgverblyf in Marloth Park, 'n bewarea op die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dit is 'n gewilde oornagplek vir toeriste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek reis, wat 'n kans bied om 4 van die bekende Groot Vyf te sien.
Die smaakvol gemeubileerde huis beskik oor 2 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die en suite-badkamers is albei toegerus met 'n bad en stort. Albei kamers het lugversorging en vensterskerms om insekte weg te hou.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond. Van die kombuis af lei 'n leefarea met 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n knus sitkamerstel waar gaste kan ontspan. Die huis maak oop op 'n patio met 'n plonspoel, sonstoele, 'n braai-area en 'n buite-etenstafel wat oor die bosveld uitkyk.
NoNaMe het CCTV slegs by die motorafdak beskikbaar.
Gaste kan dit geniet om wild of voëls vanuit die huis te besigtig terwyl doendinge in die area wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-roetes en voetslaan in die area insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Merle Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2163 Leguan Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink NoNaMe het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2163 Leguan Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang