Successfully reported
+26

NoNaMe

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2163 Leguan Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

NoNaMe bied selfsorgverblyf in Marlothpark, 'n bewarea op die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dit is 'n gewilde oornagbestemming vir gaste wat op pad is na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek. Dit bied ook 'n geleentheid om 4 van die Groot 5 te sien.

Die smaakvol gemeubileerde huis beskik oor 2 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die en suite-badkamers het albei 'n bad en 'n stort. Beide kamers het lugversorging en gaas voor die vensters om insekte uit te hou.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Dit lei na 'n leefarea met 'n etenstafel met sitplek vir 4. Daar is ook 'n knus sitkamerstel. Die huis lei na 'n stoep met 'n plonspoel, sonstoele, 'n braai-area en 'n etenstafel met 'n uitsig oor die bosveld.

NoNaMe het geslotekringtelevisie by die onderdakparkeerplek beskikbaar.

Gaste kan wild en voëls vanaf die huis gewaar, en aktiwiteite in die area sluit wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-roetes en voetslaan in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Merle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2163 Leguan Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink NoNaMe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2163 Leguan Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf2bdf5f0ced2bb7dfc6bf26f76f7583ce838f36042a990b040c91292644f52befb802272b01ed16576e9b9f1b435c086972?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 2163 Leguan Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.343273585157 31.776009368717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang