Nonna's Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Albizia Road, Prestondale, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nonna's Cottage is 'n knus en uitnodigende eenslaapkamerkothuis in Prestondale in Umhlanga Ridge. Die kothuis is op 'n residensiële eiendom geleë waar die eienaar woon en is net 'n kort entjie se ry vanaf Umhlanga-strande en die lewendige Umhlanga Village.
Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Daar is ook addisionele verblyf beskikbaar vir kinders.
Die ten volle funksionele kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Bykomende kenmerke sluit 'n onderdak-gazebo met braaigeriewe, lugversorging, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel in. In die geval van beurtkrag het ons 'n omskakelaar en gas beskikbaar.
Die eiendom is gerieflik geleë 1,4 km vanaf Gateway Winkelsentrum en is naby privaat hospitale in die area.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lucy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 19 Albizia Road, Prestondale, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Nonna's Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Albizia Road, Prestondale, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang