Successfully reported

NOOii

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Leon R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie aangenaam. Absoluut, alles was baie netjies en skoon. Het die oornaggeriewe geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helga V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Home away from home. Beautiful decor, clean, safe, perfect location close to everything yet quiet. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laome N
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Sal vir seker weer by Nooii bespreek. Lieflike plekkie met alle basiese benodighede. Ons het 4 nagte oorgeslaap. Nadia is 'n baie goeie gasvrou en die woonstel is prakties en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina N
1 nag
5.0
Mrt 2025

Netjies en gerieflik. Mooi en netjiese blyplek met 'n goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun B
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Great value for your money. Clean, comfortable, well-situated stay close to Cintocare hospital. Have stayed there twice and always a pleasure to stay there. The host is always very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien O
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Comfortable. How about plates and cutlery in the room? Also change the towels and soap for the two days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig G
1 nag
4.6
Apr 2025

The bed was comfortable. The stay was short and sweet. The room and location were ideal for my requirements.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sandra K
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Dit was aangenaam om in Nooi se Koningingkamer tuis te gaan! Ek sal weer gaan! Nadia is 'n super gasvrou en het my baie tuis laat voel. Van die oomblik wat ek daar aangekom het tot die oomblik wat ek weer vertrek het, het ek lekker gebly. Ek het die vir seker gehad dat ek Nadia enige tyd enige iets kon vra, maar dit was nie nodig nie omdat die kamer keurig en goed genoeg toegerus is. Die kamer is veilig, maklik bereikbaar en baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun B
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

5 star accommodation, value for your money. Nadia was a great host and very friendly. The accommodation was very comfortable and has all you need for your stay. I will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Puik verblyf. Wat 'n fantastiese plek! Die ruim woonstel was netjies en skoon. Nadia was baie vriendelik en behulpsaam. Dankie Nadia vir jou gasvryheid. Sterk aan te bevele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 466 Judith Street, Waterkloof Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66600972784b0da50fcc1e381fe29bd46422d1207813e32960b7ba47c06b8dcf5b9de5acb19cd6adfaf577640a0655997de8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 466 Judith Street Waterkloof Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.80476368161 28.278878746627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang