Nooitgedacht Farm Cottage 1
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off R304 Koelenhof Road, Nooitgedacht Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nooitgedacht Farm Cottage 1 is 'n lieflike selfsorg-vakansiekothuis op 'n gedeelde perseel in Nooitgedacht Estate, akkommodeer 2 gaste en bied 'n rustige toevlugsoord in die hartjie van Stellenbosch.
Die oopplan-kothuis is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware in. Die leefarea spog met 'n slim-TV en gemaklike sitplek.
Die kothuis beskik oor 'n onderdakstoep met 'n braai en buitemeubels waar gaste kan ontspan en gehaltetyd saam deurbring.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Emma Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Off R304 Koelenhof Road, Nooitgedacht Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink Nooitgedacht Farm Cottage 1 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off R304 Koelenhof Road, Nooitgedacht Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang