Successfully reported
+21

Noordoewer Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C13 Road, Noordoewer, Karas
  • Vanaf R1 824 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Noordoewer Gastehuis bied verblyf in Noordoewer, 'n klein dorpie wat op die oewer van die Oranjerivier naby die grens tussen Namibië en Suid-Afrika geleë is. Die verblyf is die ideale oornagplek vir gaste wat na of van Namibië reis.

Die bekoorlike gastehuis kan tot 29 gaste akkommodeer in 'n keuse van 14 dubbelslaapkamers of 'n gesinsslaapkamer. Elkeen het 'n en suite-badkamer, privaat ingang, en is ingerig met óf 'n dubbelbed óf driekwartbeddens. Die kamers beskik oor lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan in die swembad afkoel of kies om te ontspan in die tuine of dek wat spog met lieflike uitsigte oor die vallei. Daar is 'n restaurant op die perseel waar gaste outentieke Namibiese kookkuns kan geniet.

Besienswaardighede en doendinge in die area sluit die Oranjerivier, visvang, voetslaan, kanovaart, hengel, geskiedkundige toere en riviervlotvaart in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ilse V
Gesin met tieners
5.0
Goed geleë en ingerig. Noordoewer gastehuis is goed geleë vir 'n oornagverblyf. Die gastehuis is netjies, bedien heerlike kos en gee vriendelike diens...
Sien meer
Jul 2025
Anna-maria K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelike diens, netjiese kamers en heerlike kos by die restaurant. Baie lekker en handig om teen die grens te bly.
Jun 2025
Wessel M
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Goeie ontbyt. Sal sterk aanbeveel. Het tot teen Oranjerivier gestap wat in vloed is. Ontbyt uitstaande. Beveel net aan dat hulle 'n strook ...
Sien meer
Apr 2025
Michael N
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was perfek. Dit was 'awesome'. Verblyf, kos, gasvryheid, diens, alles was op standaard. Baie dankie.
Mrt 2025
Rene C
Saam met vriende
5.0
Uitstekende oornag plek vanuit Namibië terug Kaap toe. Kamers is ruim en goed toegerus. Fasiliteite is netjies en die swembad bring verligting op 'n w...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marais Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • C13 Road, Noordoewer, Karas
  • Gaste dink Noordoewer Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 824
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 824
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 824
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C13 Road, Noordoewer, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0qgpHPHGHX4UezNtrbTPpJL4axw1uFMAmxpNNJ72f6RmnE34K?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 824 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 C13 Road Noordoewer Karas 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -28.733688626249 17.615421116352
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang