Successfully reported

Northgate Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Sello B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

I had a fabulous time. Very good. I had an enjoyable rest after a hard long day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Y C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie gerieflik. Ons sal definitief weer hier bly. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr Lerato M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Amazing, little lodge. They were very nice and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendon L
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mrt 2025

Value for money and comfortable. It was very comfortable, conveniently close to town. Rooms were clean and the grounds were well kept.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike B
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2025

Good value for money. Well priced and located!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jeandre T
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Great place with comfortable beds. Good place and great value for money. Only feedback is to leave WiFi password in the room to give guests access to free WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariza V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Overall good. The accommodation was good. However, there were pots and pans available, but no stove top or hotplate to use the pots. Only a microwave oven in which a person could not use the microwave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anton
Northgate Lodge
Good morning Mariza We apologise for the inconvenience caused. We do keep stoves on hand in our storeroom for safety reasons, and we regret that we did not offer one as per our custom. We hope that you weren't too inconvenienced and enjoyed the rest of your stay with us! Kind regards Anton

Lourens P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Jul 2024

Redelik teleurstellend. Daar is 'n gebrek aan aandag aan detail. 1. Die kantgordyne is op 'n paar plekke al geskeur soos dit deur die son gebrand is. 2. Die badkamerkassie het nie rakkies nie. 3. Die matras is deurgeslaap. 4. Die vloer was steeds vuil nadat dit gediens is. 5. Die bedlampies se gloeilampe verskil. Die een is "warm white", die ander een is "cool white". 6. Die klerekas se deur kan nie toemaak nie, dit druk vas teen die klerehangers. 7. 'n Selfsorgeenheid behoort 'n pan te hê. 8. Die bedkassies se onderste deurtjies se kettings wat dit vashou, is stukkend.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Anton
Northgate Lodge
Goeie more, Lourens Eerstens, wil ons omverskoning vra rondom die toestand van die kamers asook jou onaangename verblyf by ons. Ons probeer 'n hoë gehalte behou met ons kamers en ons klante gelukkig en tevrede te hou, en ons het julle op albei punte teleurgestel. Tweedens, wil ons dankie sê vir die lys van goed wat jy genoem het. Met die lys, kan ons die kamer reg stel asook verbeter! Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms om ons gehalte en ware goeie kliënte diens aan julle te kan bewys. Groete Anton

Julani E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

100 / 100. Baie lekker gebly sal definitief weer daarheen kom. Rustige omgewing. 'n Baie baie baie netjiese, mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Northgate Lodge
Baie dankie vir die uitstekende resensie, ons is bly julle het julle verblyf geniet!

Lizelle V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Aug 2023

Ideaal geleë. Alles was honderd. Net baie spinnerakke in die kombuiskaste en kombuisarea.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Northgate Lodge
Baie dankie vir julle goeie resensie asook die terugvoering. Ons vra omverskoning oor die spinnerakke, ons sal na die saak omsien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Plot 30 Rondebosch, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19ecb12ea41950fd42c49ca9692f7427579788ae37da6c1dc1df994a7b0ad80fc989f41dc1ed2053d1fa6c7b0da530f5f21a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 N1, Plot 30 Rondebosch Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -23.091614722222 29.908593888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang