Northgate Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 39 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Plot 30 Rondebosch, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Northgate Lodge is 6 km buite Louis Trichardt geleë en bied verblyf, ideaal geskik vir sakereisigers, gesinne of oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van die N1-hoofweg en die geriewe wat die dorp bied.
Die verblyf bestaan uit 23 grasdak-chalets wat aan elke groep se behoeftes sal voldoen. Alle chalets is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, tweeplaatstoof, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die eenhede beskik ook oor 'n TV met sekere DStv-kanale. Elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die chalets omring die sprankelende, gemeenskaplike swembad. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- N1, Plot 30 Rondebosch, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Gaste dink Northgate Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 39 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Plot 30 Rondebosch, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang