Successfully reported
+69

Nottingham Road Hotel

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 1930, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Nottingham Road Hotel bied B&B-verblyf en is in die lieflike dorp Nottingham Road geleë. Die hotel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Daar is verblyf in 14 Standaard Kamers en 10 Tuinsuites. Die kamers het elkeen 2 enkelbeddens of 'n dubbel en 'n en suite-badkamer. Elke kamer word daagliks skoongemaak en het gratis WiFi, verwarmers, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die a-la-carte-restaurantarea bedien, waar ander heerlike maaltye voorberei kan word teen 'n ekstra koste. Die hotel het ook 'n kroeg, wasgoeddiens en konferensiefasiliteite vir spesiale geleenthede.

Nottingham Road is bekend vir sy feestelike atmosfeer, lekker kos en hartlike gasvryheid. Dit is ook die ideale basis vanwaar verskeie besienswaardighede in die area verken kan word. Gaste het ook toegang tot 3 padel-bane wat hulle kan geniet.

Die hotel is troeteldiervriendelik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.9
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Clive Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Farm 1930, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Nottingham Road Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 1930, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALpm4o4g7b6nW9HHkyCrk7gJlX5NIk7i61iMW6LjHJxn25ghp0t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense 16 5 1 4 Farm 1930 Nottingham Road 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.355815 29.994188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang