Successfully reported

Novalia

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Fanie B
1 nag
5.0
Okt 2025

Puik verblyf. Baie lekker gebly, skoon netjies en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hantjie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Skoon, netjies en veilig. Lekker oornag fasiliteit. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia G
1 nag
5.0
Jul 2025

Ons het baie lekker gebly by Novalia. Die plekkie het 'n lekker groot yskas. Die bed het baie lekker geslaap, die TV was 'n bonus en dit was in 'n baie veilige area. Sal die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hantjie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Skoon en veilig. Gerieflik en skoon vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leendert J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Dit was baie gerieflik. Ek sal volgende keer meer aandag gee om te kyk of daar 'n kombuisgedeelte is. Die gasvrou was so gaaf om ons te skuif en vir ons eetgerei te bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netjies, skoon. Ons het lekker gebly, die eenheid was netjies en jy word verwelkom met die reuk van skoonmaakmiddels. Yolandi is baie vriendelik en het ons verwelkom en alles mooi verduidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ideal vir 1 nag se oorslaap. Netjies en skoon. Baie lekker oorgeslaap. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Best place to stay in Colesberg. Hospitality out of this world, the hosts are really amazing people's people and really help when help is needed. Thank you very much for all you did for me and my wife.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter W
1 nag
5.0
Mrt 2025

Netjies en goed toegerus vir 'n goeie rustyd. Kamer is netjies en goed toegerus met alles wat nodig is. Dit is geleë in 'n stil en rustige omgewing, ideaal vir goed uitrus na 'n dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yolandi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Skietberg Avenue, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95265f2005327f3c46dd8397ef8eeeadbf9506485b73d4ba34744807d33774f303b3f7e985607e629827ac1719730e2f8655?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 2 Skietberg Avenue Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.731380607445 25.087203217656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang