Successfully reported
+24

Novello Farm

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Novello, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Novello Farm is op die R62 naby Montagu en bied gehalteverblyf aan ’n gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Gaste kan kies tussen 3 selfsorgkothuise. Elke eenheid het ’n koningin- of koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met ’n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Elke eenheid het ’n sitarea met gerieflike sitplekke. Die Lavender Cottage het ook ’n slaapbank in die sitkamer wat verblyf aan 2 ekstra gaste bied.

Daar is lieflike braaigeriewe en veilige, onderdakparkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Caron-leigh V
Saam met lewensmaat
5.0
Great host, great accommodation. Would definitely revisit. The accommodation was everything we were looking for and more! The host was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Andries P
Saam met lewensmaat
5.0
Great place at great price. Stayed for only one night and enjoyed the cleanliness and welcome feeling from Belinda.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Gerda S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed, dankie. Dis 'n heerlike rustige atmosfeer met 'n gasvrou wat baie omgee vir haar gaste. Dankie.
Jan 2025
Regan A
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf met alles benodighede, en eienaars soos familie. Uistekend verblyf vandat ons daar arriveer het, tot op die oomblik wat ons vertre...
Sien meer
Des 2024
Coral S
Saam met lewensmaat
5.0
'n Baie aangename paar nagte daar gespandeer. Ons het baie lekker daar gebly. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer wil gaa...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R62, Novello, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Novello Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Novello, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa137d45d2dd6f6703e9e9ad4c3d9ed1827785cf484b08044580382d40c8e7fb8ff9e11034aef8a04889ffe8c3cdf32434fba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 R62 Novello 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.85163719677 20.228622996871
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang