Successfully reported
+29

Nqabanqaba 12

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Dolfyndeining, Meerensee, Richardsbay, 3901, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nqabanqaba 12 bied gemaklike oornag- en selfsorgverblyf in die kusvoorstad Meerensee, Richardsbaai, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.

Hierdie gastehuis bied gaste 'n keuse van 8 pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte dekbedovertrekke, kraakvars linne en privaat ingange. Alle kamers sluit bykomende geriewe in soos lugversorging, haardroërs, TV's, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.

Die tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is staptoere, verskeie restaurante en staproetes binne maklike bereik. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Richardsbaai verseker.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mfaniseni Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 12 Dolfyndeining, Meerensee, Richardsbay, 3901, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Dolfyndeining, Meerensee, Richardsbay, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6efdddf6eaef333fd0b9e6f44fe751565b6b88b420b461ef19ecaa7217b4aea3b745374ca94674bfa6e28d91c7639b24168a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 12 Dolfyndeining Meerensee 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.7863938 32.0959324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang