Successfully reported

Nr 1 Arrowood

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Fred G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Heerlik, onspannend in van die mooiste dele van ons land. Ons het baie lekker gebly. Die ligging van No. 1 Arrowood is perfek, indien jy die dorp en die omliggende area wil verken. Die uitsig oor die baai is ook besonders (alhoewel ons 'n beter uitsig van vorige eenhede in Arrowood op die tweede vlak gehad het). By No. 1 Arrowood was ons ook meer bewus van die verkeer in die straat en die musiek van die restaurant oorkant die straat. Die eenheid was mooi skoon en goed toegerus vir ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

JANDEMIE Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 4 350
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 4 350
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner Oddlands drive and Perestrello Street, Unit 1 Arrowood, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6ce7d5f9a0e6f2eb5465a2500224a0623a42b8563d14d2b8e50034c3848cb569fd176b23a3bab04c985d7b2a1ec3f19bde9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 350 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 Corner Oddlands drive and Perestrello Street Unit 1 Arrowood 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.05765 23.374417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang