Nr 70 Die Oog Holiday Resort
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 16:00 - Adres: NR 70, Die Oog Aftreelandgoed, Mookgophong, 0560, Limpopo
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Rondawel nr. 70 is 'n baie unieke vakansie-oord in privaat besit in Die Oog, dit is deel van 'n aftree-oord. Dit is ongetwyfeld een van Limpopo se beste warmwaterbronne wat geleë is in 'n idilliese omgewing teen die voet van die Waterberge, net buite die dorp Naboomspruit.
Die hoof-rondawel is toegerus met 'n dubbelbed in 1 kamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is 'n aparte ingeslote lapa buite wat oopplan is en 'n ekstra dubbelbed, 'n yskas en 'n rusbankstel het. Daar is braaigeriewe tussen die lapa en die rondawel. Die eenheid is toegerus met 'n toilet, wasbak en 'n bad met 'n handstort. Die swembad op die perseel is tydens sekere maande verhit en wegneemetes en 'n kroeg is beskikbaar. Daar is 'n spesiale vakansieprogram gedurende skoolvakansies wat musiek, speletjies, sport en kompetisies insluit.
Naboomspruit is ideaal geleë, net 'n uur en 'n half se ry van Pretoria af in 'n malaria-vrye streek in Limpopo. Die Oog is geskiedkundig een van die eerste warmwaterbronoorde wat gevestig is by 'n warmwaterbron in die Waterberge en bied 'n rustige bosveld-vakansie. Dit is 'n topbestemming vir gesinne en individue wat lief is vir die natuur.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Hilmarie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 40
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- NR 70, Die Oog Aftreelandgoed, Mookgophong, 0560, Limpopo
- Gaste dink Nr 70 Die Oog Holiday Resort het ’n goeie ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 16:00 - Adres: NR 70, Die Oog Aftreelandgoed, Mookgophong, 0560, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang