Successfully reported

Nthakeni Bush & River Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Nicolet P
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Alles oortreffend! Die rus, die sterre, baobabs, gerieflike huisie, Thusani! Ons het heerlik gebly en kom graag weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wat 'n aangename belewenis! Moenie twyfel, bespreek net!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wim S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

'n Belewenis om nie mis te loop nie! Hoewel ons effe onkant gevang was dat Nthakeni buite die Wildtuin geleë is, was dit regtig 'n aangename verrassing. Die plek bring jou tot rus en in voeling met die kleiner verrassings van die Wildtuinomgewing, soos insekte, skoenlappers, bome en 'n groot verskeidenheid voëls. Ons het die swembad en staproetes met lieflike uitsigte baie geniet. Elke kampplek of huis is heerlik privaat en mens hoor net die klanke van die natuur om jou. Ons kan die eienaars en al die werkers net gelukwens met hul uitstekende diens en die ongelooflike onderhoud van alles in die kamp. Hoogs aan te beveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Absolute juweel van 'n plek. Dit was 'n ongelooflike, wonderlike, fantastiese ervaring! Dit was 'n heerlike verrassing om die weggesteekte juweel te ontdek. Mooiste, mooiste natuurlewe. Huisie so lekker ingerig en oulik. Netjies en skoon en anders! Regtig spyt ons het net een nag oorgebly. Sal so graag weer wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2025

As jy Kruger wil besoek, dink mooi. Lekkeslaap se advertensies gee 'n wanindruk. Ons het lekker gebly, maar ongelukkig was ons onder die indruk van die webtuiste dat die plek in die Kruger Nasionale Park is. Dit is beslis nie! En om by die park in te gaan en te ry tot waar die aksie begin, is so 30–45 minute, en die pad is baie sleg. Onmoontlik om die slaggate te mis. Maar, die blyplek en gerief in die oord is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Giel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2025

Asemrowend en 'n moet met beskikbare winkel met eerlike faktuurboekie. Baie aangename oase en vriendelike ontvangs. Sunbird Cottage ideaal vir 2 persone. Die aanliggende cottages ideaal vir bykomende 4 persone. Baie geluk met bome wat tags het. Instandhouding puik en kampplekke pragtig, veral onder kremetartbome. Toilet en storttent aangrensend aan kremetartboom prentjiemooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jan E
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Wonderlike ervaring by 'n juweel net buite Pafuri hek. Wat 'n wonderlike ervaring om hierdie juweel te besoek! Die kampgronde is ruim en skoon, en die diens van die eienaars op die terrein is baie professioneel. Kampeer onder die pragtige Baobab-bome is 'n hoogtepunt. Ek beveel dit baie aan, 10 uit 10! My resensie sal op YouTube wees by Rusty_And_Dusty.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Nthakeni Bush & River Cottages
Dankie Jan. Dis 'n voorreg en eer om ons gaste te bederf en hierdie Godgegewe stukkie hemel-op-aarde met julle te deel. Kyk uit vir te lank wegbly nie! Bosgroete Kobus & Annelize

Renee G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie netjies, skoon en gerieflik. Pragtige kampplek in die natuur. Het slegs oornag en kon nie die omgewing verken nie. Sal volgende keer beslis 'n paar dae vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Exceptional camping! What an exceptional camping spot. It's our second time and we will keep going back. The grounds are immaculately kept. The bathrooms and kitchen area are spotless and a pleasure to use. It's a stone's throw from Pafuri gate, so very easy day trips into Kruger. But the campsite is so wonderful in itself; we love just staying in camp and enjoying the walks around the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Nthakeni Bush & River Cottages
Thank you, Julie! Always wonderful to have our 'old' guests back. Will keep up the good work and try for a new surprise again. Bush regards

Lourens G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Nthakeni is 'n teruggaan-kampervaring. As jy lief is vir kampe, is Nthakeni vir jou. Dit is 'n besonderse mooi deel van SA. Veilig en rustig. As jy 2 nagte wil bly, boek maar 3, want jy sal nog wil bly. Uitstekende diens, privaat kampplek, super skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Nthakeni Bush & River Cottages
Dankie! Julle is ook cool dudes. Wag vir julle!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pafuri Nkotswi, Pafuri Gate, Nkotswi, 0956, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA092d338f73a1acd7fc89b7cb7cdc864316ff96edc52c4ebffec5e4936bcee0675635efbec192b94bd9986bb99b49dc0d8d3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 Pafuri Nkotswi Pafuri Gate 0956 Limpopo 021 201 8901 13:00-19:00 09:00 -22.427203617035 31.035359042081
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang