Successfully reported
+84

Nthakeni Bush and River Campsites

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pafuri Nkotswi, Pafuri Gate, Nkotswi, 0956, Limpopo
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nthakeni Bush and River Campsites skuil op die oewer van die Mutalerivier, 'n versteekte juweel van noordoos Limpopo. Die kamp is 'n natuurliefhebber se paradys met uitstekende voëlkyk en unieke flora. Hierdie verblyf bied 'n rustieke selfsorgervaring, perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Dit bied iets vir almal om te geniet, wat ideaal om te ontspan.

Hierdie verblyf bied gaste 'n keuse van 5 kampplekke met slaapplek vir 6 tot 12 gaste. Gaste het toegang tot die ablusieblokke met 'n stort. Kampeerders moet hul eie sonkragstelsels gebruik indien hulle krag vir hul yskaste en toestelle benodig. Gaste moet ook hul eie toerusting saambring.

Verblyf wissel van 'n groeptentkamp, grasdakkothuise, kampeerplekke langs die rivier, boskampstaanplekke en rustieke kampeerplekke. Die hoofkamparea het 'n rotspoel en 'n klein kiosk wat basiese benodigdhede verkoop.

Verder is daar braaigeriewe, WiFi en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste het toegang tot 'n lieflike swembad, selfry-bosritte, die staproetes, voëlskyk en sterrekyk.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jordynne E
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. Claiming, perfect, clean, neat, friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Ferdi S
Saam met lewensmaat
5.0
Hier kan mens weer herlaai. Dit is 'n juweel van 'n plek. Die netjiesste en skoonste boskamp wat ons nog gebly het. Pragtige natuur. Eienaars doen moe...
Sien meer
Jun 2025
Patrys D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Dit is beslis 'n juweel van 'n plek.
Mei 2025
Anli G
5.0
Well worth the travel and perfect escape to the bush. What a pleasant stay! Neatest camping site we have ever been to. Perfect place to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Gert B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Absolute juweel van 'n plek. Die netjiesste kamplek wat ek nog ooit by was.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Pafuri Nkotswi, Pafuri Gate, Nkotswi, 0956, Limpopo
  • Gaste dink Nthakeni Bush and River Campsites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pafuri Nkotswi, Pafuri Gate, Nkotswi, 0956, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06ad1d91520fe05a914c3a1c06046dc184d714d7ca2ed5db4af92bd821aa46acca0cc133627bf608ad5baeeeabd2ddb6c9c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Pafuri Nkotswi Pafuri Gate 0956 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -22.42719 31.03537
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang