Number 20
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Rose Road, Houghton Estate, Johannesburg, 2198, Gauteng
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë in die skilderagtige Houghton Estate, bied Nommer 20 gemaklike oornagverblyf, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die pragtige woonstel bied slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuisie met 'n stoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetkamertafel vir 2, gemaklike sitplek en toegang tot gratis WiFi word ook voorsien.
Gaste kan maaltye buite op die gemeubileerde patio geniet en toegang hê tot die gedeelde vuurput. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Houghton Gholfklub 3.2 km weg en Johannesburg Dieretuin is 4.2 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Mei-Shan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 6
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 20 Rose Road, Houghton Estate, Johannesburg, 2198, Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Rose Road, Houghton Estate, Johannesburg, 2198, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang