Successfully reported
+30

Number 57

Gastehuis
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 9th Street, Parkhurst, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Number 57 is in Parkhurst, Johannesburg, geleë. Die eiendom is ideaal geleë binne stapafstand van die hoofspilpunt 4de Laan, wat spog met puik restaurante, kroeë en ander geriewe.

Number 57 beskik oor 2 aparte en suite-gastekamers wat elk met gemaklike beddens toegerus is.

Die swembad-eenheid beskik oor 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. 'n Sitarea bestaan uit 'n rusbank en 'n koffietafel en word deur 'n muureenheid van die slaaparea afgeskei. Hierdie is 'n groot eenheid ongeveer 60 vkm. Die eenheid het 'n kombuisie.

Die Tuinkamer het 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed, 'n yskassie, 'n boekrak en koffie- en teemaakgeriewe. Hierdie kamer wat spog met 'n groot badkamer is baie ruim.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, hoëspoed-Wi-Fi en veilige tandemparkeerplek in.

Nommer 57 is ongeveer 2,5 km vanaf die Rosebank CBD en ongeveer 7 km vanaf Sandton CBD.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Antonette W
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Gerieflik, gemaklik en alles wat benodig word.
Okt 2025
Andrew V
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable & gezellig. Zeer vriendelijk & gezellig, comfortabel & dicht bij restaurants. Translation: “Baie vriendelik en gesellig, gemaklik en na...
Sien meer
Aug 2025
Liesl B
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike en veilige eenheid met sentrale ligging, stapafstand na eetplekke. Verblyf is netjies, gerieflik en goed geleë.
Mei 2025
Liesl B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie sentrale, veilige ligging stapafstand van restaurante en winkels. Sien sterre.
Apr 2025
Penelope N
5.0
Pleasant and safe. I was made to feel at home. My stay was pleasant. I loved the cozy space and felt relaxed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 57 9th Street, Parkhurst, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Gaste dink Number 57 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 9th Street, Parkhurst, Johannesburg, 2193, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA902f40d14c3f0840df0cf52f7ce3cd5c7e747351748a127ed06b5e9b13b3806f1e81fa08311479185a2ecc157f122814b8c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 57 9th Street Parkhurst 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.14102 28.01844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang