Successfully reported
+31

Number Eleven Self-Catering Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 George Rex Drive, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R16 950 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Number Eleven Self-Catering Villa is 'n vakansiehuis wat oordeelkundige gaste gerieflike verblyf bied en is op die oewer van die bekende Knysna-strandmeer geleë.

Hierdie huis met slaapplek vir 10 is ruim en smaakvol versier en beskik oor 5 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers is ingerig met óf 'n ekstra lengte óf 'n gewone koninggrootte-bed en het en suite-badkamers met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, en 'n kluis in die kamer, asook ander luukshede in. Die kombuis is volledig toegerus met luukse Le Creuset-kookware en bevat al die moderne toebehore om maaltye voor te berei en te kook.

Gratis WiFi is deurgaans beskikbaar, en die huis beskik ook oor 'n oneindig swembad, 'n buitestort en 'n gas- en houtskoolbraai vir gaste om te gebruik.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie agter afstandbeheerde hekke.

Vir die avontuurlustiges sluit doendinge in die area voetslaan, voëlkyk, swem, Monkeyland en Birds of Eden in, asook fietsry, om maar 'n paar te noem.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Clary Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 69

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 11 George Rex Drive, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 16 950
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 16 950
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 16 950
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 George Rex Drive, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d0fef9d2560f86a2c59168f9870f696c7739ac67dc467443077a1c2657f2f55e698851ed13fad2c21cb62b4159fc5d32036?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R16 950 per nag (plek vir 10) 11 George Rex Drive The Heads 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.07526 23.0629199
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang