Successfully reported

Nuwejaarsrivier Farm Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Rustig, mooi en onvergeetlik! Wat ’n ongelooflike wegbreek! Hierdie was beslis een van die beste vakansies wat ons nog gehad het. Dis net ’n kort rit van Somerset-Wes af, maar dit voel soos ’n heel ander wêreld – vol rustigheid en asemrowende natuurskoon. Die huis is pragtig en uitstekend toegerus – ons het regtig niks kortgekom nie! Die hottub was ’n hoogtepunt, veral in die koel aande, en die natuurskoon rondom het net nóg meer bygedra tot die rustige atmosfeer. Die kinders het ure se pret op die groot grasperk gehad. Wat ons veral waardeer het, is hoe sentraal alles geleë is – daguitstappies was maklik en lekker, maar teen die middag was ons weer terug in die stilte en vrede van die huis. Baie dankie vir die warm gasvryheid – ons het van begin tot einde tuis gevoel. Ons sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noelene M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Peaceful and beautiful. I had the most relaxing weekend! The view is amazing, the farm is beautiful, and we love and thank Bobby and George for taking us on a tour. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 210
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 210
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 210
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43 Road, Nuwejaarsrivier Farm, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76c2fa289c945bb89b3a239417f47b7115067f299dbe94fd00edb782977f56a7cf540acb31df9e2a1a070baadd37563b0479?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R2 210 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 R43 Road Nuwejaarsrivier Farm 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.295205 19.149509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang