Successfully reported

Nuyvallei Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Lara K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker Gebly & geslaap. Ons het heerlik gebly, alles was skoon en pragtig en die bed het heerlik geslaap, want dit is belangrik vir ons om lekker te bly en te slaap. Alles wat 'n mens nodig het is beskikbaar, die stoep was 'n groot bonus en natuur pragtig. ons het gekom vir besigheid en die oorslaap was net reg vir ons. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwen J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Good. Some maintenance is needed, especially to the chimney that didn't draw. Otherwise, everything was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Nuyvallei Gastehuis
Hi Bronwen, thanks for your feedback. We will tend to this matter.

Stefan R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Rustig, lekker, uitstekend. Ons het baie lekker gekuier - die eiendom is pragtig en gerieflik. Ook lekker naby al die besienswaardighede in die area - beveel sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roderick P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Ons het lekker jokes gemaak en het die troue baie geniet. Dit was 'n fantastiese naweek, was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Byron L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Great. We really enjoyed our stay and will definitely go back again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arne M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lekke. Lekke. Lekke. Heerlik gebly. Netjiese fasiliteite en baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Nuyvallei Gastehuis
Hi Arne, baie dankie dat julle by ons fasiliteit gekies het en weet dat julle altyd meer as welkom is om weer te kom kuier.

Danie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker gemaklik en billike prys vir 'n rustige oorstaan. Baie lekker gebly, drankie onder die bome geniet en rustig ontspan. Alles was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Nuyvallei Gastehuis
Hi Danie, baie dankie, julle is altyd welkom.

Cindy D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Stunning house & gardens. Amazing value! Pet friendly, large kitchen and stunning living room. We had the whole middle section of the Cape Dutch Manor house to ourselves. (There are rooms at either end but only one occupied.) The twin room is in a divided corridor with a curtain. The grounds are kept beautifully and we also had a lovely stoep to sit out on with mountain views. The lady was so friendly too. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Nuyvallei Gastehuis
Many thanks! You are more than welcome to re-visit.

Maeonique H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Vol lewe, rustig en avontuurlustig. Ek het dit baie geniet, was stil en het gehou van die avontuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 116 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Werda Farm, Nuy Valley Guest Farm, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa2bced3be63a2d3dd63e29197bb7a5ba18ab3faad14169e66cb2eec4b0fc653516724d9e4133f2dec5725856ad50650eca7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 Werda Farm Nuy Valley Guest Farm 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.657444542576 19.631923887697
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang