Successfully reported
+32

Nwanetsi - Shine on Water

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Versfeld Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Nwanetsi - Shine on Water is 'n pragtige selfsorghuis in Stilbaai-Wes en dit skuil langs een van die mooiste riviere en kuslyne.

Daar is ‘n rivier sandstrand speelplek vir oud en jonk ongeveer 100 meter se stap vanaf die huis. Die Westelike hoofstrand is geleë 600 meter se gemaklike wandelpad stap vanaf die huis.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en-suite badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens, 'n slaapkamer met 3 enkelbeddens en nog 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is ook 2 aparte badkamers wat elk óf 'n bad en stort óf slegs 'n stort het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus en het 'n toonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n kroeg en 'n etenstafel.

Daar is 'n omsetter wat krag aan die slim-TV en WiFi op die boonste verdieping bied. Herlaaibare mobiele battery ligte is vir gebruik tydens beurtkrag beskikbaar.

Die huis het 'n swembad, braai lapa en 'n toegeboude balkon met 'n lieflike uitsig oor die rivier en see. Die boonste verdieping balkon beskik ook oor ‘n patio gasbraai.

Gaste geniet eksklusiewe gebruik van die hele huis, die swembad, braaigeriewe en die lapa.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Reinette C
Saam met lewensmaat
5.0
Vakansiegerief uit die boonste rakke. Heerlike vakansiehuis met alles wat mens aan kan droom. Pragtige staproetes op die voorstoep en helder blou swem...
Sien meer
Mrt 2025
Robert A
5.0
Heerlik ontspannend. Baie lekker gebly, wou langer bly.
Mrt 2025
Celmaré T
Saam met lewensmaat
5.0
Stukkie paradys. Nwanetsi is absoluut fantasties. Ons het elke oomblik terdeë geniet. Die huis is pragtig en keurig gemeubileer, daar is alles waaraan...
Sien meer
Feb 2025
Mavis B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsig! Skoon! Ruim. Dis 'n lieflike ruim huis, skoon, nartjies en mooiste uitsig. Die huis is 'n geskik vir 'n groot groep, alhoewel ons heerlik gebl...
Sien meer
Aug 2024
Wilmarie A
Gesin met klein kinders
5.0
100% rustig, plesierig en vol karakter! Groot waarde vir prys. Die Nwanetsi huis is gerieflik, skoon en ruim. Daar is verskeie kuier areas en sal defi...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 20 Versfeld Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nwanetsi - Shine on Water het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 11)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Versfeld Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44650775e6d00d166e50334d10eb431d87b4ef4ddb95802b132845b74bd7fae2ad75df1488663338029c07fbec65c3df04b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 11) 10 5 1 5 20 Versfeld Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.368885911333 21.413328730555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang