Successfully reported
+35

Nyeleti Villa

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1258 Volstruis Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nyeleti Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse huis in Marloth Park, wat aan die Krugerwildtuin grens.

Die smaakvol gemeubileerde en ruim huis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea wat deur stapeldeure uitloop op 'n omheinde patio. Daar is voorafbetaalde lugversorging in die sitkamer-kombuisarea. Die patio kyk uit oor die bos, braai-area, drinkdam vir die diere en die plonspoel.

Elkeen van die slaapkamers het 'n muskietnet, voorafbetaalde lugversorging en sy eie luukse badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 driekwartbeddens om 'n koninggrootte-bed te vorm en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en buitestort om in die somer te geniet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n stort wat oor die bos uitkyk.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n elektriese en gaskookplaat, 'n oond, 'n yskas, en 'n mikrogolfoond, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien vir gerief.

Die buitedek en braai-area kyk uit oor 'n waterdam waar die diere kom drink.

Die ligging is ideaal vir diegene wat die Krugerwildtuin wil besoek of 'n daguitstappie na Mosambiek wil geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Karina F
Gesin met tieners
5.0
Heerlike, pragtige en netjiese verblyf! Sien sterre.
Apr 2025
Ralph L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Pragtig skoon en gerieflik en lekker stil.
Mrt 2025
Jaco V
Saam met lewensmaat
5.0
Most amazing place. Thank you for the stay. Simply amazing place. Will be back very soon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Molly E
Gesin met tieners
5.0
Heerlik! Baie mooi en goed toegeruste eenheid (als wat nodig is en meer van die badkamer tot die kombuis). Skoon. Lugverkoeling in die vertrekke baie ...
Sien meer
Jan 2025
Calvin V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly, net 'n voorstel dat die dubbelbed na die ander kamer geskuif word met die bad en buite stort, want dit is tog die hoof...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Purple Gecko Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 82

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 1258 Volstruis Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Nyeleti Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1258 Volstruis Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c25e13f7d403a37c370c80abe5b8bcd12ee75e04c411e4a2a673740d6e67639ab12b187e063eea374b7c16e0b1fdd00600a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 36 5 1 5 1258 Volstruis Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.3581 31.76791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang