O Live Life Guest Rooms @ La Rochelle Farm
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Elizabeth road, Drumblade, Kliprivier, 1871, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
O Live Life Guest Rooms @ La Rochelle Farm is die tuiste van die de Villiers-gesin sedert 1989. Ons bied 3 kamers vernoem na verskillende olyfvariëteite; Mission, Frontoio en Leccino, wat in ons eie Olyfboord gevind kan word.
Verblyf bestaan uit 3 eenhede en bied slaapplek aan 7 gaste. Die kamers is verwelkomend en gerieflik. Gaste kan by die swembad en in die tuin ontspan of 'n wandeling op die plaas geniet.
Kom ervaar ware plaasgasvryheid met 'n huis-weg-van-huis-gevoel en word wakker met die sang van plattelandse voëls en vars lug.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Isabella Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 31 Elizabeth road, Drumblade, Kliprivier, 1871, Gauteng
- Gaste dink O Live Life Guest Rooms @ La Rochelle Farm het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Elizabeth road, Drumblade, Kliprivier, 1871, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang