Oak Park Stays
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 675 Town Bush Road, Oak Park, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oak Park Stays is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat op die grondvloer van die eienaar se eiendom in Pietermaritzburg geleë is. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, en vir gaste se vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die sitkamer lei na 'n gedeelde swembad en kyk uit oor die agtertuin. Die eiendom beskik oor sonkrag en word nie deur onderbrekings geraak nie. Dit bied veilige parkeerplek en is 3,6 km vanaf Queen Elizabeth Natuurreservaat en 8,1 km vanaf Butterflies for Africa. Die naaste lughawe is 13 km weg, met 'n betaalde pendeldiens beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Amandla Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 675 Town Bush Road, Oak Park, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 675 Town Bush Road, Oak Park, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang