Oak Rest Guesthouse
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Egerton Road, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oak Rest Guesthouse is in Kimberley geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, naby verskeie geriewe en besienswaardighede.
Verblyf beskik oor 16 kamers wat almal uniek en smaakvol versier is. Elke kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, gratis WiFi-internettoegang, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
'n Volledige Engelse ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste en bedien in die eetarea. aandete kan ook teen 'n ekstra koste gereël word. Die gastehuis beskik ook oor braaigeriewe onder 'n groot eikeboom op die perseel en veilige parkeerplek.
Oak Rest Guesthouse is naby 'n paar winkels, restaurante en ander geriewe. Die eiendom is ook sowat 5 minute se ry vanaf die Groot Gat-terrein, museums, Kimberley-gholfklub, kunsgalerye en ander besienswaardighede geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Yvette Theron Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 22 Egerton Road, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Oak Rest Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Egerton Road, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang