OakHaven
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Plantasie Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Vanaf R875 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
OakHaven is 'n ruim eenheid in 'n stil en rustige woonbuurt in Ceres, in die pragtige Witzenbergvallei. OakHaven is naby skole, restaurante en winkels. Die ingang na Dennebos Vakansieoord is slegs 250 m weg, waar dagbesoekers die swembad en grasperke kan geniet.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n spieëltafel, ingeboude kaste en 'n lessenaar.
Daar is 'n aparte kombuisie met verhit-en-eet geriewe, insluitend 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasbak. Die leefarea bied 'n TV, 2 leunstoele en 'n slaapbank wat 'n derde persoon kan akkommodeer. Daar is 'n klein badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Boekrak met 'n verskeidenheid boeke en tydskrifte word ook voorsien.
Die eenheid het 'n privaat ingang en veilige parkering agter 'n geslote hek. Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n privaat patio met uitsigte oor die tuin en omliggende berge.
OakHaven is langs 'n gewilde stap- en bergfietsroete geleë. Langs die roete sal jy natuurlike rotspoele en pragtige fynbos vind. Ceres Gholflandgoed is slegs 1.2 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Surine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 90
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 16 Plantasie Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Gaste dink OakHaven het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Plantasie Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang