Successfully reported

Oakhurst Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Marianne V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Heerlik. Ons het in 'n lekker plek gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
Oakhurst Gastehuis
Goeie dag Marianne Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit is altyd lekker om julle te verwelkom. Ons hoop om julle gou weer te sien, julle was wonderlike gaste. Groete

Zurelda Lizan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Clean, neat and exceptional service. This is a very lovely place. The staff are extremely friendly. I will definitely visit this place again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
Oakhurst Gastehuis
Thank you for the lovely review. Looking forward to seeing you again. Be safe! Regards

Tersius L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Geen klagtes nie. Sal weer van dit gebruik maak. Dit was waarde vir ons geld gewees. Plek was baie netjies en ons het niks nodig gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekende kliente diens. Uitstekende kliente diens hou so aan en ons sal altyd terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
Oakhurst Gastehuis
Goeie dag Dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is wonderlike gaste. Hoop om julle gou weer te sien!

Emile V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Asemrowend. Dit was asemrowend, gaan beslis weer volgende jaar, baie rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
Oakhurst Gastehuis
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle was wonderlike gaste. Hoop om julle gou weer te sien!

Henry U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, gasvry en waarde vir geld. Die lekker hou nie op nie, baie dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jadene F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

‘n Heerlike bederf. Dit is ‘n fantastiese plek, alles wat nodig is om lekker te ontspan en rus. Die eienares en werkers was behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
Oakhurst Gastehuis
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Julle was wonderlike gaste - hoop om julle gou weer te sien. Groete

Marianne V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Dit was baie lekker. Ons het regtig lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Best option in Riversdale. It was a pleasant stay with an appealing quiet atmosphere. Great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
Oakhurst Gastehuis
Thank you for the lovely review. We are happy to hear that you had a positive experience at Oakhurst Guesthouse. Hope to see you again soon! Kind regards

Marius F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Fantasies. Rustig, baie skoon, kan dit vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Samantha
Oakhurst Gastehuis
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien! Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 78

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Moodie street, Riversdale, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhMzg3MDViLTk4Y2EtNGJlNy1iNTA4LTc5OGQxZGUyMzZjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 6 Moodie street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.092510952332 21.255205571651
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang